Skip to main content

RPONK

Tekort aan rooivleis kan tot depressie ly

Tekort aan rooivleis kan tot depressie ly admin March 7, 2018 Tekort aan rooivleis kan tot depressie ly Daar is geen tekort aan lof vir vegetariese diëte nie, maar nuwe navorsing dui daarop dat mense wat nie rooivleis eet nie, depressief kan raak. ‘n Span navorsers van die Verenigde Koninkryk en Amerika het besluit om […]

Klas A-bokvleis in blou gemerk

Klas A-bokvleis in blou gemerk admin March 6, 2018 Implementing a holistic grazing management plan Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye het ‘n versoek van die RPO en die SA Boktelersvereniging toegestaan dat Klas A-bokke (lammers) voortaan met blou ink gemerk word en nie die oranje ink soos tans deur regulasies voorgeskryf word nie. […]

Implementing a holistic grazing management plan

Implementing a holistic grazing management plan admin February 14, 2018 Implementing a holistic grazing management plan Farmer’s Weekly – Annelie Coleman The Speedy family’s journey towards holistic grazing management started in the 1960s. At the time, the likes of botanist John Acocks, and red meat producer, Len Howell, were championing the counter-intuitive claim that grazing […]

Soeklig op verkopersverklarings vir skape

Soeklig op verkopersverklarings vir skape admin February 8, 2018 Soeklig op verkopersverklarings vir skape Die doel van verkopersverklarings is om kopers van skape bewus te maak van die biosekuriteitsrisiko’s sodat boere kan verhoed dat Johne se siekte onbewustelik in ’n kudde ingebring word, sê prof Gareth Bath, sameroeper van die Kleinvee-advieskomitee. Lees meer… Share This […]

RPO Posisioneer om die Belang van die Produsent te Verteenwoordig in ‘n Volhoubare Rooivleisbedryf om Voedselsekuriteit in Suid-Afrika te Bevorder

RPO Posisioneer om die Belang van die Produsent te Verteenwoordig in ‘n Volhoubare Rooivleisbedryf om Voedselsekuriteit in Suid-Afrika te Bevorder admin February 2, 2018 RPO Posisioneer om die Belang van die Produsent te Verteenwoordig in ‘n Volhoubare Rooivleisbedryf om Voedselsekuriteit in Suid-Afrika te Bevorder Die volhoubaarheid van die rooivleisbedryf in Suid-Afrika word bedreig as die […]

South Devons: hardy, fertile, and adapted to Africa

South Devons: hardy, fertile, and adapted to Africa admin January 28, 2018 South Devons: hardy, fertile, and adapted to Africa Farmer’s Weekly – Annelie Coleman Brothers Barrie and Gielie van Zyl, South Devon stud breeders from Windsorton in the Northern Cape, are also commercial cattle producers. They spoke to Annelie Coleman about Johstep stud’s tough, […]

AIDA wetgewing wysiging en tariewe

AIDA wetgewing wysiging en tariewe admin January 16, 2018 AIDA wetgewing wysiging en tariewe Hier is die nuutste inligting van DAFF (Department of Agriculture, Fostery and Fisheries) ontvang, aangaande die AIDA wetgewing wysiging en tariewe sowel as die aansoek vorms. Share This : Etikette Wolk Bek-en-Klouseer Beurtkrag bokvleis depressie dieregesondheid dokumente entstowwe farmer's weekly grazing […]

Help om veediefstal te bekamp

Help om veediefstal te bekamp admin November 25, 2017 Help om veediefstal te bekamp Die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum versoek dat alle rolspelers in die rooivleisbedryf dringend ’n aktiewe rol begin speel om veediefstal te bekamp en die algemene publiek word versoek om veeboere by te staan in die stryd teen veediefstal. Die nasionale misdaadstatistieke wat op […]

Konsepdokument vir naspeurbaarheid gepubliseer

Konsepdokument vir naspeurbaarheid gepubliseer admin November 8, 2017 Konsepdokument vir naspeurbaarheid gepubliseer Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye het ’n konsepdokument vir ’n vee-identifikasie-, rekordhouding en naspeurbaarheidstelsel (LITS) in Suid-Afrika gepubliseer. Daar word aanbeveel dat die norme en standaarde van ’n LITS-stelsel op internasionale standaarde gebaseer word en dat die bestaande nasionale diere-identifikasiestelsel gedefinieer […]

RPO lewer kommentaar op die konsep veevoerwet

RPO lewer kommentaar op die konsep veevoerwet admin September 12, 2017 RPO lewer kommentaar op die konsep veevoerwet Die RPO het in sy kommentaar op die konsep Veevoerwet sy standpunt gestel dat slegs persone wat voer op plase vir verkoopsdoeleindes vervaardig, vir ‘n lisensie aansoek behoort te doen. Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye […]