2026 Disease report – RMIS
admin
Februarie 8, 2018
Die doel van verkopersverklarings is om kopers van skape bewus te maak van die biosekuriteitsrisiko’s sodat boere kan verhoed dat Johne se siekte onbewustelik in ’n kudde ingebring word, sê prof Gareth Bath, sameroeper van die Kleinvee-advieskomitee.
