Video: Die Suid Afrikaanse Vleisklassifikasie Stelsel

Video: Die Suid Afrikaanse Vleisklassifikasie Stelsel admin June 30, 2020 Video: Die Suid Afrikaanse Vleisklassifikasie Stelsel Rudi van der Westhuizen https://rponk.co.za/wp-content/uploads/2020/06/Die-SA-Vleisklassifikasie-stelsel-Rudi-van-der-Westhuizen.mp4Share This : Etikette Wolk Bek-en-Klouseer Beurtkrag bokvleis depressie dieregesondheid dokumente entstowwe farmer's weekly grazing management Johne se siekte Kommentaar koolstofbelasting koolstofvoetspoor listeriose miltsiekte naspeurbaarheid opleiding Perspektief reproduksiegroepe RPO Konferensie 2022 Siektes Skaapbrandsiek south devons […]
Video: Koolstofvoetspoor – Hoe lyk die landbou sin

Video: Koolstofvoetspoor – Hoe lyk die landbou sin admin June 30, 2020 Video: Koolstofvoetspoor – Hoe lyk die landbou sin Dr Heinz Meissner https://rponk.co.za/wp-content/uploads/2020/06/Koolstofvoetspoor-Hoe-lyk-die-landbou-sin-Dr-Heinz-Meissner.mp4Share This : Etikette Wolk Bek-en-Klouseer Beurtkrag bokvleis depressie dieregesondheid dokumente entstowwe farmer's weekly grazing management Johne se siekte Kommentaar koolstofbelasting koolstofvoetspoor listeriose miltsiekte naspeurbaarheid opleiding Perspektief reproduksiegroepe RPO Konferensie 2022 […]
Video: Dieregesondheid – Belangrik vir jou kudde

Video: Dieregesondheid – Belangrik vir jou kudde admin June 30, 2020 Video: Dieregesondheid – Belangrik vir jou kudde Dr Faffa Malan https://rponk.co.za/wp-content/uploads/2023/08/Dieregesondheid-Belangrik-vir-jou-kudde-Dr-Faffa-Malan.mp4Share This : Etikette Wolk Bek-en-Klouseer Beurtkrag bokvleis depressie dieregesondheid dokumente entstowwe farmer's weekly grazing management Johne se siekte Kommentaar koolstofbelasting koolstofvoetspoor listeriose miltsiekte naspeurbaarheid opleiding Perspektief reproduksiegroepe RPO Konferensie 2022 Siektes Skaapbrandsiek south […]
Nuusvrystelling – Vervoer van lewendehawe per skip

Nuusvrystelling – Vervoer van lewendehawe per skip admin June 30, 2020 Nuusvrystelling – Vervoer van lewende hawe per skip RMIF Die Rooivleisbedryfsforum ondersteun die handel van lewendehawe en vervoer per skip indien dit eties en sonder enige dieremishandeling gedoen word. Plaaslike wetgewing sowel as die beginsels en riglyne soos uiteengesit deur die Wêreldorganisasie vir Dieregesondheid, […]
Nasionale Diploma in Diereproduksie

Nasionale Diploma in Diereproduksie admin January 30, 2020 Nasionale Diploma in Diereproduksie Deur Peritum Agri Instituut Hou u daarvan om met diere te werk? Skryf nou in vir ‘n Nasionale Diploma in Diereproduksie aangebied deur Peritum Agri Instituut. Kwalifikasienommer – 49011, NQF5, 249 Krediete.Die diploma word oor 24 maande in 13 studieskole aangebied.Vereis slegs graad […]
Uitbreking van Miltsiekte

Uitbreking van Miltsiekte admin May 30, 2019 Uitbreking van Miltsiekte Deur Maryna Brits – via www.rpo.co.za Alle veeboere word versoek om hul beeste, skape en bokke dringend teen miltsiekte in te ent. Miltsiekte kom ook voor by wild en derhalwe mag wildsvleis wat besmet is met miltsiekte, onder geen omstandighede geëet word nie. Boere moet […]
Produsente baat by NWKV-reproduksiegroepe

Produsente baat by NWKV-reproduksiegroepe admin August 6, 2018 Produsente baat by NWKV-reproduksiegroepe Via Agriorbit.com Die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) het vanjaar reeds twaalf reproduksiegroepe in die Oos-Vrystaat, Mpumalanga en KwaZulu-Natal gestig, na aanleiding van sy reproduksie-gefokusde opleidingsprogram vir wolboere. Meer as 140 wolboere neem reeds aan die program deel, maar daar sal na verwagting nog sowat […]
Nuusvrystelling uitgereik deur die Rooivleisbedryfsforum rakende die uitbreek van Listeriose

Nuusvrystelling uitgereik deur die Rooivleisbedryfsforum rakende die uitbreek van Listeriose admin March 12, 2018 Nuusvrystelling uitgereik deur die Rooivleisbedryfsforum rakende die uitbreek van Listeriose Share This : Etikette Wolk Bek-en-Klouseer Beurtkrag bokvleis depressie dieregesondheid dokumente entstowwe farmer's weekly grazing management Johne se siekte Kommentaar koolstofbelasting koolstofvoetspoor listeriose miltsiekte naspeurbaarheid opleiding Perspektief reproduksiegroepe RPO Konferensie 2022 […]
PERSPEKTIEF: Beïnvloed produksiestelsel werklik vetsuursamestelling in beesvleis?

PERSPEKTIEF: Beïnvloed produksiestelsel werklik vetsuursamestelling in beesvleis? admin March 8, 2018 PERSPEKTIEF: Beïnvloed produksiestelsel werklik vetsuursamestelling in beesvleis? Deur Heinz H. Meissner. Spiersamestelling in beeste kan deur ouderdom van die dier, voerprogram, groeibevorderaars en karkasvariasie by slagting beïnvloed word. Daar is getuienis dat die tipe dieet die bruto- en vetsuursamestelling van beesvleis kan verander. Die […]
Koolstofbelasting op vleisproduksie?

Koolstofbelasting op vleisproduksie? admin March 8, 2018 Koolstofbelasting op vleisproduksie? Koolstofbelasting vir die landbousektor is nie ‘n onmiddellike bedreiging in SuidAfrika nie, maar ons kan in die toekoms druk verwag. Sommige beleggers glo regerings regoor die wêreld sal ‘n manier kry om vleisproduksie te belas in ‘n poging om openbare gesondheid te verbeter en die […]