Livestock Identification & Traceability System
Rooivleisprodusente Organisasie Noord-Kaap beskerm en bevorder die belange van kommersiële rooivleisprodusente in die waardeketting van die vleisbedryf in die Noord-Kaap. RPO NK as kollektieweonderhandeling organisasie verbeter die ekonomiese welsyn van sy lede.
Weekly prices – c/kg • Weekeinde 24/11/2023 • BEES • A2/3 – 54.55 • B2/3 – 52.10 • C2/3 – 47.93 • Speenkalf – 35.68 • SKAAP • A2/3 – 82.10 • B2/3 – 65.64 • C2/3 – 59.46 • Voerlam – 40.00
Voltooi die VOLMAG OM VRYWILLIGE BYDRAE TE VORDER vorm