Skip to main content

RPONK

Perspektief: Wat kan boere doen om die koolstofvoetspoor te verminder?

Perspektief: Wat kan boere doen om die koolstofvoetspoor te verminder? admin September 12, 2017 Perspektief: Wat kan boere doen om die koolstofvoetspoor te verminder? In die Augustusuitgawe van die Nuusbrief het ek die standpunt van Georganiseerde Landbou oor koolstofbelasting en –kompensasieskemas bespreek en aan die leser aangedui hoe ons beoog om die standpunt aan die […]

Konsepraamwerk vir Johne se siekte

Konsepraamwerk vir Johne se siekte admin September 12, 2017 Konsepraamwerk vir Johne se siekte ‘n Konsepbestuursraamwerk vir Johne se siekte is deur die rooivleisbedryf voorgestel en die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye ondersteun alle bedryfsgedrewe inisiatiewe om die verspreiding van die siekte te bekamp. Die volgende vertrekpunte sal die basis vorm vir ‘n besluit […]

Wees bedag op Johne se siekte

Wees bedag op Johne se siekte admin September 12, 2017 Wees bedag op Johne se siekte Boere moet seker maak hulle koop nie diere aan wat met Johne se siekte besmet is nie, omdat positiewe diere in sommige gevalle nie enige kliniese tekens toon nie, volgens die maandelikse verslag oor dieresiekteneigings soos informeel gerapporteer deur […]