RPONK

National Diploma in Animal Production

National Diploma in Animal Production admin January 13, 2020 National Diploma in Animal Production By Peritum Agri Institute   Do you love working with animals? Enrol now for a National Diploma in Animal Production presented by Peritum Agri Institute. Qualification number – 49011, NQF5, 249 CreditsThe diploma is presented over 24 months in 13 study schools.Requires […]

Koolstofbelasting op vleisproduksie?

Koolstofbelasting op vleisproduksie? admin March 8, 2018 Koolstofbelasting op vleisproduksie? Koolstofbelasting vir die landbousektor is nie ‘n onmiddellike bedreiging in SuidAfrika nie, maar ons kan in die toekoms druk verwag. Sommige beleggers glo regerings regoor die wêreld sal ‘n manier kry om vleisproduksie te belas in ‘n poging om openbare gesondheid te verbeter en die […]

PERSPEKTIEF: Beïnvloed produksiestelsel werklik vetsuursamestelling in beesvleis?

PERSPEKTIEF: Beïnvloed produksiestelsel werklik vetsuursamestelling in beesvleis? admin March 8, 2018 PERSPEKTIEF: Beïnvloed produksiestelsel werklik vetsuursamestelling in beesvleis? Deur Heinz H. Meissner. Spiersamestelling in beeste kan deur ouderdom van die dier, voerprogram, groeibevorderaars en karkasvariasie by slagting beïnvloed word. Daar is getuienis dat die tipe dieet die bruto- en vetsuursamestelling van beesvleis kan verander. Die […]

Tekort aan rooivleis kan tot depressie ly

Tekort aan rooivleis kan tot depressie ly admin March 7, 2018 Tekort aan rooivleis kan tot depressie ly Daar is geen tekort aan lof vir vegetariese diëte nie, maar nuwe navorsing dui daarop dat mense wat nie rooivleis eet nie, depressief kan raak. ‘n Span navorsers van die Verenigde Koninkryk en Amerika het besluit om […]

Klas A-bokvleis in blou gemerk

Klas A-bokvleis in blou gemerk admin March 6, 2018 Klas A-bokvleis in blou gemerk Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye het ‘n versoek van die RPO en die SA Boktelersvereniging toegestaan dat Klas A-bokke (lammers) voortaan met blou ink gemerk word en nie die oranje ink soos tans deur regulasies voorgeskryf word nie. Die […]

Implementing a holistic grazing management plan

Implementing a holistic grazing management plan admin February 14, 2018 Implementing a holistic grazing management plan Farmer’s Weekly – Annelie Coleman The Speedy family’s journey towards holistic grazing management started in the 1960s. At the time, the likes of botanist John Acocks, and red meat producer, Len Howell, were championing the counter-intuitive claim that grazing […]

Spotlight on vendor declarations for sheep

Spotlight on vendor declarations for sheep admin February 8, 2018 Spotlight on vendor declarations for sheep The purpose of vendor declarations (VDs) is to alert buyers to the biosecurity risks of buying sheep, which help these farmers avoid inadvertent introduction of Ovine Johne’s Disease (OJD), according to Prof Gareth Bath, convener of the Small-Stock Health […]

South Devons: hardy, fertile, and adapted to Africa

South Devons: hardy, fertile, and adapted to Africa admin January 28, 2018 South Devons: hardy, fertile, and adapted to Africa Farmer’s Weekly – Annelie Coleman Brothers Barrie and Gielie van Zyl, South Devon stud breeders from Windsorton in the Northern Cape, are also commercial cattle producers. They spoke to Annelie Coleman about Johstep stud’s tough, […]

AIDA wetgewing wysiging en tariewe

AIDA wetgewing wysiging en tariewe admin January 16, 2018 AIDA wetgewing wysiging en tariewe Hier is die nuutste inligting van DAFF (Department of Agriculture, Fostery and Fisheries) ontvang, aangaande die AIDA wetgewing wysiging en tariewe sowel as die aansoek vorms. Share This : Tag Cloud animal health anthrax Bek-en-Klouseer bokvleis bokvleis carbon footprint depression documents […]