Hou u daarvan om met diere te werk? Skryf nou in vir ‘n Nasionale Diploma in Diereproduksie aangebied deur Peritum Agri Instituut.
Kwalifikasienommer – 49011, NQF5, 249 Krediete.
Die diploma word oor 24 maande in 13 studieskole aangebied.
Vereis slegs graad 12 vir toelating.
Prakties georiënteerd.
Geen geskrewe eksamens nie.
Begin op 10/02/2020
