Skip to main content

RPONK

AIDA wetgewing wysiging en tariewe

AIDA wetgewing wysiging en tariewe admin January 16, 2018 AIDA wetgewing wysiging en tariewe Hier is die nuutste inligting van DAFF (Department of Agriculture, Fostery and Fisheries) ontvang, aangaande die AIDA wetgewing wysiging en tariewe sowel as die aansoek vorms. Share This : Tag Cloud animal health anthrax Bek-en-Klouseer bokvleis bokvleis carbon footprint depression documents […]

Do your part against stock theft

Do your part against stock theft admin November 25, 2017 Do your part against stock theft The National Stock Theft Prevention Forum requests that all roleplayers in the red meat industry urgently play an active role in stock theft prevention and urge the general public for their assistance. The National Crime Statistics made available by […]

Draft on livestock identification and traceability published

Draft on livestock identification and traceability published admin November 8, 2017 Draft on livestock identification and traceability published The Department of Agriculture, Forestry and Fisheries (DAFF) has published a draft document on a livestock identification and traceability system (LITS) in South Africa. It is recommended that the norms and standards of a LITS-system, based on […]

Wees bedag op Johne se siekte

Wees bedag op Johne se siekte admin September 12, 2017 Wees bedag op Johne se siekte Boere moet seker maak hulle koop nie diere aan wat met Johne se siekte besmet is nie, omdat positiewe diere in sommige gevalle nie enige kliniese tekens toon nie, volgens die maandelikse verslag oor dieresiekteneigings soos informeel gerapporteer deur […]

Konsepraamwerk vir Johne se siekte

Konsepraamwerk vir Johne se siekte admin September 12, 2017 Konsepraamwerk vir Johne se siekte ‘n Konsepbestuursraamwerk vir Johne se siekte is deur die rooivleisbedryf voorgestel en die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye ondersteun alle bedryfsgedrewe inisiatiewe om die verspreiding van die siekte te bekamp. Die volgende vertrekpunte sal die basis vorm vir ‘n besluit […]

Perspektief: Wat kan boere doen om die koolstofvoetspoor te verminder?

Perspektief: Wat kan boere doen om die koolstofvoetspoor te verminder? admin September 12, 2017 Perspektief: Wat kan boere doen om die koolstofvoetspoor te verminder? In die Augustusuitgawe van die Nuusbrief het ek die standpunt van Georganiseerde Landbou oor koolstofbelasting en –kompensasieskemas bespreek en aan die leser aangedui hoe ons beoog om die standpunt aan die […]

RPO lewer kommentaar op die konsep veevoerwet

RPO lewer kommentaar op die konsep veevoerwet admin September 12, 2017 RPO lewer kommentaar op die konsep veevoerwet Die RPO het in sy kommentaar op die konsep Veevoerwet sy standpunt gestel dat slegs persone wat voer op plase vir verkoopsdoeleindes vervaardig, vir ‘n lisensie aansoek behoort te doen. Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye […]