RPO Posisioneer om die Belang van die Produsent te Verteenwoordig in ‘n Volhoubare Rooivleisbedryf om Voedselsekuriteit in Suid-Afrika te Bevorder

RPO Posisioneer om die Belang van die Produsent te Verteenwoordig in ‘n Volhoubare Rooivleisbedryf om Voedselsekuriteit in Suid-Afrika te Bevorder admin February 2, 2018 RPO Posisioneer om die Belang van die Produsent te Verteenwoordig in ‘n Volhoubare Rooivleisbedryf om Voedselsekuriteit in Suid-Afrika te Bevorder Die volhoubaarheid van die rooivleisbedryf in Suid-Afrika word bedreig as die […]
South Devons: hardy, fertile, and adapted to Africa

South Devons: hardy, fertile, and adapted to Africa admin January 28, 2018 South Devons: hardy, fertile, and adapted to Africa Farmer’s Weekly – Annelie Coleman Brothers Barrie and Gielie van Zyl, South Devon stud breeders from Windsorton in the Northern Cape, are also commercial cattle producers. They spoke to Annelie Coleman about Johstep stud’s tough, […]
AIDA wetgewing wysiging en tariewe

AIDA wetgewing wysiging en tariewe admin January 16, 2018 AIDA wetgewing wysiging en tariewe Hier is die nuutste inligting van DAFF (Department of Agriculture, Fostery and Fisheries) ontvang, aangaande die AIDA wetgewing wysiging en tariewe sowel as die aansoek vorms. Share This : Etikette Wolk Bek-en-Klouseer Beurtkrag bokvleis depressie dieregesondheid dokumente entstowwe farmer's weekly grazing […]
Konsepdokument vir naspeurbaarheid gepubliseer

Konsepdokument vir naspeurbaarheid gepubliseer admin November 8, 2017 Konsepdokument vir naspeurbaarheid gepubliseer Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye het ’n konsepdokument vir ’n vee-identifikasie-, rekordhouding en naspeurbaarheidstelsel (LITS) in Suid-Afrika gepubliseer. Daar word aanbeveel dat die norme en standaarde van ’n LITS-stelsel op internasionale standaarde gebaseer word en dat die bestaande nasionale diere-identifikasiestelsel gedefinieer […]
RPO lewer kommentaar op die konsep veevoerwet

RPO lewer kommentaar op die konsep veevoerwet admin September 12, 2017 RPO lewer kommentaar op die konsep veevoerwet Die RPO het in sy kommentaar op die konsep Veevoerwet sy standpunt gestel dat slegs persone wat voer op plase vir verkoopsdoeleindes vervaardig, vir ‘n lisensie aansoek behoort te doen. Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye […]
Perspektief: Wat kan boere doen om die koolstofvoetspoor te verminder?

Perspektief: Wat kan boere doen om die koolstofvoetspoor te verminder? admin September 12, 2017 Perspektief: Wat kan boere doen om die koolstofvoetspoor te verminder? In die Augustusuitgawe van die Nuusbrief het ek die standpunt van Georganiseerde Landbou oor koolstofbelasting en –kompensasieskemas bespreek en aan die leser aangedui hoe ons beoog om die standpunt aan die […]
Konsepraamwerk vir Johne se siekte

Konsepraamwerk vir Johne se siekte admin September 12, 2017 Konsepraamwerk vir Johne se siekte ‘n Konsepbestuursraamwerk vir Johne se siekte is deur die rooivleisbedryf voorgestel en die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye ondersteun alle bedryfsgedrewe inisiatiewe om die verspreiding van die siekte te bekamp. Die volgende vertrekpunte sal die basis vorm vir ‘n besluit […]
Wees bedag op Johne se siekte

Wees bedag op Johne se siekte admin September 12, 2017 Wees bedag op Johne se siekte Boere moet seker maak hulle koop nie diere aan wat met Johne se siekte besmet is nie, omdat positiewe diere in sommige gevalle nie enige kliniese tekens toon nie, volgens die maandelikse verslag oor dieresiekteneigings soos informeel gerapporteer deur […]