BKS Nuusvrystelling
admin
September 9, 2022
BKS Nuusvrystelling
Lees meer oor die opheffing op die verbod van beweging van beeste hieronder.
Die RPO se amptelike nuusvrystelling rakende die opheffing op die verbod van beweging van beeste met onmiddellike effek:
Die NAHF (Nasionale Dieregesondheidsforum) se Persverklaring rakende die opskorting van die landswye verbod op beweging van beeste vir Bek-en Klouseer.
Staatskoerant – met die nuutste beheer maatreëls met betrekking tot Bek-en Klouseer
Gesondheidsverklaring soos benodig met verskuiwings soos melding gemaak in die Staatskoerant
Kaarte van DMA (Siekte Beheer Areas) in die 3 provinsies soos melding gemaak in die Staatskoerant
FMD-DMA-FS
FMD-DMA-KZN
FMD-DMA-Limpopo
Tagged Bek-en-Klouseer