RPONK

Te Koop

Vee-verwydering boekie

R200 vir produsente wat nog nie bydraes gelewer het nie.

R160 vir produsente wat wel bydraes gelewer het vanaf 1 Mei 2025.

Om vir afslag te kwalifiseer stuur bewys van die RPO NK Vrywillige aftrekking gemaak.

Vir navrae kontak Landé by rponc@rpo.co.za.