RPONK

Inligtingstuk oor Skaapbrandsiek

Inligtingstuk oor Skaapbrandsiek

Daar is tans ‘n hoë voorkoms van Skaapbrandsiek in die provinsie en produsente word versoek om op die uitkyk hiervoor te wees.

Maak seker die nodige Biosekuriteitsmaatreëls is in plek en nuwe diere word onder kwarantyn geplaas en behandel met die nodige middels, let op na voertuie waarmee diere vervoer word, klerasie en toerusting.

Hierdie is ‘n aanmeldbare siekte wat vinnig versprei en slegs vinnige optrede kan verseker dat hierdie siekte onder beheer gehou word!

Share This :