Veediefstal het op nasionale vlak met 8,8% gestyg. Hoewel dié styging as drasties beskou kan word, is die redes daarvoor onbekend. Dit kan weens ’n werklike styging in veediefstalsake wees of omdat die slagoffers dit net meer aanmeld. In Tabel 1 kan gesien word dat die stygings in die verskillende provinsies wissel van so hoog as 22,5% tot so laag as 1,8%.

BEK saad vir aangeplante weiding hulp