Skip to main content

RPONK

Livestock theft cooperation leads to success

Source: proagri.co.za

Meer as 500 stuks gesteelde vee ter waarde van R2 700 000 is gedurende Junie vanjaar teruggevind tydens ‘n spesiale veediefstal operasie deur lede van Agri Oos-Kaap en die SA Polisiediens se veediefstaleenheid.

Die vee wat teruggevind is sluit 124 beeste, 167 skape en 221 bokke in wat of geskut is of aan die regmatige eienaars terugbesorg is. Dit sluit nie die karkasse van gesteelde vee wat reeds geslag was in nie.

Read full article here

Share This :