Daar is geen tekort aan lof vir vegetariese diëte nie, maar nuwe navorsing dui daarop dat mense wat nie rooivleis eet nie, depressief kan raak.
‘n Span navorsers van die Verenigde Koninkryk en Amerika het besluit om te bepaal of mense wat as vegetariërs geïdentifiseer is, ‘n groter waarskynlikheid sal hê om aan depressie te ly.
