‘n Stewige bedraggie van R1,98-miljard – of selfs meer – word elke jaar deur trofeejagters in Suid-Afrika se sak betaal. Dit het aan die lig gekom in ‘n studie onder leiding van prof Peet van der Merwe van die navorsingseenheid, TREES (Tourism Research in Economic...