Die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) het vanjaar reeds twaalf reproduksiegroepe in die Oos-Vrystaat, Mpumalanga en KwaZulu-Natal gestig, na aanleiding van sy reproduksie-gefokusde opleidingsprogram vir wolboere. Meer as 140 wolboere neem reeds aan die program...