ADDRESSED TO : Members of the RPO Executive, Extended Executive and Guests Sir / Madam Attached for your attention, please find a press release about the RPO’s concern about Listeria.
Vraag: Daar het ‘n berig oor die nuus gekom dat sterfgevalle a.g.v. listeriose in mense in Suid-Afrika voorgekom het. Kom die siekte ook in diere voor? Antwoord: Listeriose word veroorsaak deur ‘n bakterium (kiem), Listeria monocytogenes. Drie sindrome kom voor nl....