Skriftelike kommentaar op die nuwe konsepriglyne rondom die verskeping van lewende hawe vanaf Suid-Afrika kan tot 30 April gelewer word. Dr. Mphane Molefe, direkteur vir openbare gesondheid: veeartsenydienste by die departement van landbou, grondhervorming en...