+ 27 (0)53 832 9595 | +27 (0)82 604 1320 rpo@agrink.co.za

ALFA 2017

Die ALFA skou word vanjaar gehou vanaf 12 tot 14 September 2017 by die Afridome, Parys. Die RPO sowel as die Nasionale Veediefstal Forum is vanjaar betrokke by ALFA. Die SAPD Veediefstal Eenheid, gaan in samewerking met die Veediefstal Forum ‘n regte veediefstal...