+ 27 (0)53 832 9595 | +27 (0)82 604 1320 rpo@agrink.co.za

Rooivleis is een van die hoofbestanddele vir enige feestelikheid in alle Suid Afrikaanse kulture.

Daarom is Skaapvleis SA ‘n trotse vennoot in hierdie jaar se “Shisanyama Festival” wat in KZN die 2de September gehou word. Dit gaan ‘n dag van lekker kuier, lekker musiek en natuurlik lekker vleis wees. Die 5 wenner-restaurante van die “shishanyama awards” gaan elk ‘n “pop-up” restaurant stalletjie by die fees hê  wat  vleisdisse wat oor die kole gaargemaak is, bedien. Die hoofdis op elke spyskaart gaan hul populêrste skaapvleisdis wees. Hou die naweek Skaapvleis SA se Facebook blad “Healthy Meat- by Lamb and Mutton SA” dop om te sien watse “skaapkenades” by die fees aangaan!

Lees HIER  die persverklaring vir die “Shisanyama Festival”.

Share This