+ 27 (0)53 832 9595 | +27 (0)82 604 1320 rpo@agrink.co.za

Baie insek- en bosluisoordraagbare siektes aangemeld

Insek- en bosluisoordraagbare siekte was in oorvloed gedurende Maart, volgens die maandelikse verslag oor dieresiekteneigings soos informeel gerapporteer deur die Herkouer Veterinêre Vereniging van Suid-Afrika (RuVASA). Die volgende insek-oordraagbare siektes is...

Moenie blinde aankope doen nie

As aankope by veilings gemaak word, is daar dikwels verwagtinge dat dit diereverbetering tot gevolg sal hê. Geen boer wat sy sout werd is sal willens en wetens ‘n siek of besmette dier aankoop nie. Daar is egter ‘n groep siektes wat in skynbaar normale diere kan skuil...

Nuut ontdekte navorsing bevind diervet kan cholesterol verlaag

Daar is ‘n jarelange opvatting wat in die publiek se bewussyn vasgesement is dat plantvet gesonde vet is terwyl diervet baie sleg is vir jou. Dit is waarom sommige vegetariërs heeltemal opgehou het om vleis te eet en baie dieetkundiges beweer dat avokado’s gesonder is...

Bewusmaking van die predasieprobleem is nodig

Die Predasiebestuursforum (PMF) sal voortgaan met sy pogings om bewusmaking te skep vir die predasieprobleem. Bemarking sal gefokus wees op goeie praktyke en die feit dat dit op ‘n eerbare wyse uitgevoer word, is tydens die PMF se laaste vergadering besluit. Die...

Beste slaghuise aangekondig

Die land se beste streek- en nasionale slaghuise is tydens ‘n middagete in Johannesburg aangekondig. Dit is bygewoon deur senior lede van die vleisproduksie- en handelsbedryf, finaliste, beoordelaars en die media. Ses nasionale en 39 provinsiale slaghuise het vanjaar...

Namibië kondig bykomende uitvoermaatreëls aan

Die Vleisraad van Namibië het aangekondig dat Namibiese lewendehawe wat bestem is vir Suid-Afrika vanaf 1 Mei 2017 slegs by die bestemming soos aangedui op die veterinêre uitvoerpermit afgelaai mag word, onderhewig aan die voorwaardes soos uiteengesit in die...

Beef and Mutton Monthly Report April 2017 Pieter Cornelius

The monthly report concerning beef and mutton has recently been released. This report discusses the product information for March with regards to beef, as well as the long-term trends in beef prices. The long-term trends in sheep slaughter is also discussed, as well...

Red Meat Industry Post-workshop Report Red Meat SA

Endorsed and supported by the Minister of Agriculture, 119 participants representing the whole Red Meat Value Chain came together at the ARC headquarters in Hatfield, Pretoria to discuss, deliberate and participate in a workshop to work towards a desired future...

RPO welcomes speedy action on Brazilian meat imports RPO SA

The National Red Meat Producers' Organisation of South Africa (RPO) congratulates the Department of Agriculture, Forestry and Fisheries for their speedy and effective actions regarding the meat scandal in Brazil. The RPO considers the Department and more specifically...