+ 27 (0)53 832 9595 | +27 (0)82 604 1320 rpo@agrink.co.za

Updated report on FMD Outbreak

The Department of Agriculture, Forestry and Fisheries (DAFF) and the DirectorGeneral of Animal Health, Dr Maja, released an updated report on the FMD situation on 15 February 2019. Click HERE to read the...

RPO Noord-Kaap Rooivleisbyeenkomste 2019

HOE LYK DIE INDUSTRIE EN HOE PAS EK IN? 5 Maart 2019 Garies Kerk saal 6 Maart 2019 Pofadder Landbou-unie saal 7 Maart 2019 Upington Desert Palace Casino Lees meer oor die byeenkomste...

Produsente baat by NWKV-reproduksiegroepe Via Agriorbit.com

Die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV) het vanjaar reeds twaalf reproduksiegroepe in die Oos-Vrystaat, Mpumalanga en KwaZulu-Natal gestig, na aanleiding van sy reproduksie-gefokusde opleidingsprogram vir wolboere. Meer as 140 wolboere neem reeds aan die program...

Wêreldwye lamsmarkte staan nog sterk

Internasionale lamsmarkte is steeds stewig, volgens ABSA Agri Trends. Verwagte voortgesette knap wêreldwye voorrade, veral uit Australië en NieuSeeland behoort die mark in die onmiddellike toekoms stewig te hou. Plaaslik mag pryse oor die kort termyn sywaarts beweeg...

Groeiende produksie bedreig beesvleispryse

Groeiende internasionale beesvleisproduksie bly ‘n bedreiging vir globale beesvleispryse, volgens ABSA Agri Trends. Plaaslik mag beesvleispryse teen die middel van die maand sywaarts verhandel en ietwat verstewig na die einde van die maand toe. Internasionaal...

Koolstofbelasting op vleisproduksie?

Koolstofbelasting vir die landbousektor is nie ‘n onmiddellike bedreiging in SuidAfrika nie, maar ons kan in die toekoms druk verwag. Sommige beleggers glo regerings regoor die wêreld sal ‘n manier kry om vleisproduksie te belas in ‘n poging om openbare gesondheid te...

Beesboere moet saamwerk

2018 sal die jaar wees waarin alle eienaars van beeste saamwerk om seker te maak dat alle koeie tussen vier en agt maande oud teen beesbrusselose ingeënt word met Stam 19 of RB51. Dit is verpligtend ingevolge die wet! In ‘n maandelikse verslag oor dieresiekteneigings...

Registrasiefooie verhoog

Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye het aangekondig dat die fooi vir die registrasie van ‘n diere-identifikasiemerk van 1 April 2018 na R145,00 verhoog word. Die fooi vir die oordra van ‘n diere-identifikasiemerk sal ook na R145,00 verhoog, terwyl...

Tekort aan rooivleis kan tot depressie ly

Daar is geen tekort aan lof vir vegetariese diëte nie, maar nuwe navorsing dui daarop dat mense wat nie rooivleis eet nie, depressief kan raak. ‘n Span navorsers van die Verenigde Koninkryk en Amerika het besluit om te bepaal of mense wat as vegetariërs geïdentifiseer...

Bloutong-entstof is beskikbaar

Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP) het aangekondig dat ‘n Bloutong-entstof nou beskikbaar is. Kontak die OBP se inbelsentrum vir meer besonderhede: 012-522-1684/5/7 of e-pos by...

Jongboere hou konferensie

Die TLU SA Jongboerkonferensie vind op 15 Maart 2018 by die Lezar-opstal in Heidelberg plaas. Temas wat toegelig gaan word, sluit in die huidige politieke ontwikkeling en die implikasies daarvan vir die boer asook waardetoevoeging tot jou beeskudde. Bespreek deur op...

Klas A-bokvleis in blou gemerk

Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye het ‘n versoek van die RPO en die SA Boktelersvereniging toegestaan dat Klas A-bokke (lammers) voortaan met blou ink gemerk word en nie die oranje ink soos tans deur regulasies voorgeskryf word nie. Die Departement het...

RPO en NWKV vergader in die Vrystaat

Die RPO en NWKV bied in Maart verskeie streeksvergaderings in die Vrystaat aan met die tema: ‘My biosekuriteit. My vee, my plan, my sukses’. Die vergaderings vind op 6 Maart op Vrede plaas, 7 Maart op Harrismith, 8 Maart op Reitz, 13 Maart op Senekal, 14 Maart op...

Handel in donkievelle moet stop

Die Lewendehawewelsynskomitee (LWCC) gaan ‘n inisiatief van die Rooivleisbedryfsforum ondersteun om ‘n moratorium op die handel in donkievelle te plaas. Tydens die laaste vergadering van die LWCC het die vergadering kennis geneem van die feit dat Lesotho, Botswana en...

Die ekonomiese impak van veediefstal in Suid-Afrika

Die ekonomiese impak van veediefstal moet met sorg bestudeer word omdat die waarde van die gesteelde vee op verskillende maniere verreken kan word. Dit is soms onduidelik of dieselfde prys per kop oor die tydperk in sulke berekeninge gebruik is en of dit volgens die...

WEEKLIKSE LEWENDE HAWE VEE MARKNEIGINGS – 26 FEBRUARY 2018

Speenkalfpryse het in die week van 23 Februarie met 1,3% gedaal, wat waarskynlik die gevolg is van 'n groter toevloei van kalwers na die mark. Ligte kalwers onder 190 kg is nog steeds groot in aanvraag. Goeie kwaliteit bulkalwers het nog R43 tot R45/kg bereik. Die...

2018 Red Meat Events

Take a look at the information below regarding the upcoming 2018 Red Meat Events. Note the RSVP date before or on 23 February...

OBP Communuque – Bluetongue vaccine availability

The purpose of the communique is to provide an update about OBP’s product availability status. Quantities in distribution are available for immediate dispatch to the market. The quantities in packaging are progressively being packed for distribution to the market as...

Spotlight on vendor declarations for sheep AgriOrbit

The purpose of vendor declarations (VDs) is to alert buyers to the biosecurity risks of buying sheep, which help these farmers avoid inadvertent introduction of Ovine Johne’s Disease (OJD), according to Prof Gareth Bath, convener of the Small-Stock Health Advisory...

‘A farmer who loses hope is dead’ Times Live - Petru Saal

Emaciated cattle‚ barren land and a livelihood slowly crumbling to dust. This is the reality faced every morning by Wilhelm Stemmet. He has joined the ranks of farmers whose cries for help ring out from far and wide as they try to survive in the midst of a...

The latest red meat prices AgriOrbit

The latest weekly red meat prices are brought to you by Absa and the Red Meat Producer’s Organisation (RPO). For more information contact 011 350...

OBP Communique – Product availability

The purpose of the communique is to provide an update about OBP’s product availability status. Quantities in distribution are available for immediate dispatch to the market. The quantities in packaging are progressively being packed for distribution to the market as...

National RPO Elects New Chairmen

The national Red Meat Producers’ Organisation this week appointed two new Vice Chairmen at its Executive Council meeting in Bloemfontein. Mr James Faber of the Northern Cape, who used to be second Vice Chairman, is now the first Vice Chairman in the place of Dr Pieter...

SA farm workers’ minimum wage raised The Herald

The South African Department of Labour yesterday released the minimum wage for farm and forestry workers for the period starting March 1, 2018 to February 28, 2019. The new minimum wages will see a significant increase. Employees in the farm and forestry sectors are...

AIDA wetgewing wysiging en tariewe

Hier is die nuutste inligting van DAFF (Department of Agriculture, Fostery and Fisheries) ontvang, aangaande die AIDA wetgewing wysiging en tariewe sowel as die aansoek vorms. Kliek HIER om meer te...

Derde Kalahari Beefmaster-produksieveiling AgriOrbit

V8 Beefmasters en Oktavia Beefmasters het op 27 Oktober hul uiters suksesvolle derde Kalahari Beefmaster-produksieveiling by die Vryburg-skougronde gehou. Altesaam 66 uitstekende lotte is by die veiling aangebied. Vertroue in die uitsonderlike gehalte diere wat deur...

Listeriose in diere Dr. Faffa Malan, Veeartskonsultant

Vraag: Daar het ‘n berig oor die nuus gekom dat sterfgevalle a.g.v. listeriose in mense in Suid-Afrika voorgekom het. Kom die siekte ook in diere voor? Antwoord: Listeriose word veroorsaak deur ‘n bakterium (kiem), Listeria monocytogenes. Drie sindrome kom voor nl....

RPO NC Festive Season Hours

Wishing you a wonderful holiday season and a new year filled with peace and happiness. The RPO NC Office will close on 15 December 2017 and re-open on 8 January 2018. May this festive season be happy and bright! All the best for 2018....

Support rural safety in the festive season and beyond AgriOrbit

All stakeholders in the agricultural sector must work together to combat the level of crime rural communities are facing, especially during the festive season. A group of stakeholders gathered in Pretoria to share ideas on how to tackle rural safety. During this...

Do your part against stock theft AgriOrbit

The National Stock Theft Prevention Forum requests that all roleplayers in the red meat industry urgently play an active role in stock theft prevention and urge the general public for their assistance. The National Crime Statistics made available by the South African...

Reën tot in Desember in Kaap moontlik Landbou - Alani Janeke

Daar is 'n moontlikheid dat nog reën in dele van die Wes-, Oos- en Noord-Kaap kan voorkom, terwyl 'n gunstige reëntyd in die somerreëngebied steed verwag word, sê mnr. Johan van den Berg, klimatoloog van Santam Landbou. Reën het die afgelope weke oor dele van die...

Tick Bites and Congo Fever

WHAT IS A TICK? A tick is an eight legged animal that can be divided into two groups. There are hard ticks and soft ticks. Ticks require blood in order to survive and will feed on the blood of nearly all animals, including humans. The tick typically attaches itself to...

SA fuel prices set to increase further in December AgriOrbit

South African fuel prices could increase further on 6 December 2017. While it is relatively early to be certain about the scale of the increase, the current estimates suggest that prices of petrol and diesel might increase by 5% and 3%.  This is mainly driven by...

OBP Communique – Product availability

The purpose of the communique is to provide an update about OBP’s product availability status. Quantities in distribution are available for immediate dispatch to the market. The quantities in packaging are progressively being packed for distribution to the market as...

Co-operation between DAFF and RMIF to be improved AgriOrbit

The Red Meat Industry Forum (RMIF) management committee and the acting director-general of the Department of Agriculture, Forestry and Fisheries, Dr Mooketsa Ramasodi have resolved that both parties need to find ways to improve their working relationship, refine...

Hide Prices

Due to the hide markets  need to have timeous prices before the publication of the Agri Trends, the team will send out an update of the weekly hide prices individually. The average hide price over the past week was 0.6% higher at R12.19/kg green. NB* Hide prices are...

Highlights of the NERPO AGM AgriOrbit

The National Emergent Red Meat Producers’ Organisation (NERPO) held its Annual General Meeting (AGM) in Pretoria on 23 October. Bishop Paradise Mahlangu was reelected as chairman to serve for his fifth time. During the meeting the organisation adopted a list of...

RMRD SA awards their scientists AgriOrbit

Red Meat Research and Development South Africa (RMRD SA) will award their scientists at a prestigious event to be held on 24 October 2017 at the Agricultural Research Council, Irene. Scientists were nominated in four categories and the awardees for 2017 were: ...

Aldam: Neem deel aan die rooivleis-waardeketting AgriOrbit

Sowat 300 afgevaardigdes, hoofsaaklik boere, het by Aldam naby Ventersburg in die Vrystaat bymekaargekom vir die jaarlikse Aldam-veeskool waar oorsese en plaaslike kenners uit die veebedryf inligting gedeel het oor die nuutste tegnologie wat noodsaaklik is vir...

Trofeejag verdien R1,98-miljard vir SA ProAgri - Annemarie Bremner

‘n Stewige bedraggie van R1,98-miljard – of selfs meer – word elke jaar deur trofeejagters in Suid-Afrika se sak betaal. Dit het aan die lig gekom in ‘n studie onder leiding van prof Peet van der Merwe van die navorsingseenheid, TREES (Tourism Research in Economic...

Hide Prices

Due to the hide markets  need to have timeous prices before the publication of the Agri Trends, the team will send out an update of the weekly hide prices individually. The average hide price over the past week was 0.16% higher at R12.52/kg green. NB* Hide prices are...

Red meat under the spotlight at service delivery programme AgriOrbit

The Minister of Agriculture, Forestry and Fisheries, Senzeni Zokwana, recently presented a service delivery programme in Pretoria. Representatives were made inter alia by the Minister of Agriculture, Forestry and Fisheries, Mooketsi Ramasodi, Acting Deputy-director of...

Hide Prices

Due to the hide markets need to have timeous prices before the publication of the Agri Trends, the team will send out the weekly hide prices individually. The average hide price over the past week was 1.7% lower at R12.50/kg green. The hide market is currently under...

FMD outbreak ‘no threat to exports’ S&V Newsletter

There has been an outbreak of foot and mouth disease (FMD) in the Giyani municipality in Limpopo Province, according to a statement by the Department of Agriculture, Forestry & Fisheries on September 5, but the outbreak is "outside the internationally...

Internasionale skaapvleispryse bly hoog

Internasionaal is lamspryse steeds hoog, wat moontlik afwaartse druk op die verbruikersvraag kan uitoefen, volgens ABSA Agri Trends. Plaaslik mag lam- en skaapvleis ondersteun word deur verhoogde aankope wat aan die einde van die maand voorkom. Internasionaal Die...

Skaapvleis SA, trotse vennoot in die 2017 “Shisanyama Festival”

Rooivleis is een van die hoofbestanddele vir enige feestelikheid in alle Suid Afrikaanse kulture. Daarom is Skaapvleis SA ‘n trotse vennoot in hierdie jaar se “Shisanyama Festival” wat in KZN die 2de September gehou word. Dit gaan ‘n dag van lekker kuier, lekker...

Beesvleispryse bly stewig

Internasionaal het die inspuiting wat die Amerikaanse handel kry weens ‘n swakker dollar en stygende verbruik in Oos-Asië, veral China, voortgegaan om beesvleispryse stewig te hou, volgens ABSA Agri Trends. Plaaslik mag pryse ondersteun word deur ‘n verhoogde vraag...

Konsepraamwerk vir Johne se siekte

‘n Konsepbestuursraamwerk vir Johne se siekte is deur die rooivleisbedryf voorgestel en die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye ondersteun alle bedryfsgedrewe inisiatiewe om die verspreiding van die siekte te bekamp. Die volgende vertrekpunte sal die basis...

Perspektief: Wat kan boere doen om die koolstofvoetspoor te verminder?

In die Augustusuitgawe van die Nuusbrief het ek die standpunt van Georganiseerde Landbou oor koolstofbelasting en –kompensasieskemas bespreek en aan die leser aangedui hoe ons beoog om die standpunt aan die regering oor te dra. Ek sal u op hoogte hou van vordering....

RPO lewe kommentaar op die konsep veevoerwet

Die RPO het in sy kommentaar op die konsep Veevoerwet sy standpunt gestel dat slegs persone wat voer op plase vir verkoopsdoeleindes vervaardig, vir ‘n lisensie aansoek behoort te doen. Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye sal na verwagting binnekort ‘n...

Wees bedag op Johne se siekte

Boere moet seker maak hulle koop nie diere aan wat met Johne se siekte besmet is nie, omdat positiewe diere in sommige gevalle nie enige kliniese tekens toon nie, volgens die maandelikse verslag oor dieresiekteneigings soos informeel gerapporteer deur die Herkouer...

Diere-identifikasie werkswinkel gehou

‘n Konsulterende diere-identifikasie-, rekordhouding en naspeurbaarheid werkswinkel is onlangs in Pretoria gehou. Volgens verteenwoordigers van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye kan die verskillende landboubedrywe nie aanspraak maak op naspeurbaarheid...

Kompensasievraelys gesirkuleer

Die Kompensasiekomitee, wat ná samesprekings tussen die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye en die nasionale Dieregesondheidsforum in die lewe geroep is, het besluit om ‘n vraelys onder die verskillende bedryfsverteenwoordigers te versprei om spesifieke...

Waarnemende uitvoerende hoof vir SAPV aangewys

Die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging se raad (SAPV) het dr Charlotte Nkuna as waarnemende Uitvoerende Hoof aangewys in die plek van mnr Kevin Lovell, wat uittree. SAPV is steeds relevant in die huidige toestand waarin die pluimveebedryf hom bevind, veral wat betref...

Forum-ampdraers herkies

Die volgende ampsdraers en komiteelede is tydens die onlangse algemene jaarvergadering van die Rooivleisbedryfsforum wat in Pretoria gehou is, verkies: Mnr Dave Ford (Voorsitter), mnr Tim Davidson (Vise-voorsitter), mnr Georg Southey en mnr Gerhard Schutte is weer tot...

Wysings aan beeskarkaskontrakte voorgestel

Die JSE stel voor dat die beeskarkaskontrak in die toekoms aankooppryse eerder as verkooppryse gebruik vir die betaling van kontrakte. Toe die JSE die beeskarkaskontrak op 14 Desember 2015 bekendgestel het, is daar besluit om die verkooppryse van deelnemende abattoirs...

Verskeie predasie-projekte voltooi

Rooivleis Navorsing en Ontwikkeling SA (RMRD-SA) het terugvoering gegee oor die predasieprojekte wat deur die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye gefinansier word. Dit sluit in ‘n wetenskaplike assessering van veepredasie in Suid-Afrika. Na verwagting sal die...

Nuwe OBP raad verwelkom

Die nasionale RPO verwelkom die aanstelling van ‘n nuwe Raad vir Onderstepoort Biologiese Produkte (OBP). Die RPO het die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye vroeër versoek om nie net ‘n nuwe Raad aan te wys nie, maar om ook ‘n Hoofuitvoerende Bampte vir die OBP...

Voorgestelde wet word ondersteun

Agri SA het kommentaar gelewer op die konsep Nasionale Veld- en Bosbrand Wysigingswetsontwerp en ondersteun dit in die algemeen. ‘n Probleem duik egter op in gevalle waar veelvuldige eiendome vir praktiese redes deur ‘n enkele vuurbreuk gediens word. Daar is ‘n...

ALFA 2017

Die ALFA skou word vanjaar gehou vanaf 12 tot 14 September 2017 by die Afridome, Parys. Die RPO sowel as die Nasionale Veediefstal Forum is vanjaar betrokke by ALFA. Die SAPD Veediefstal Eenheid, gaan in samewerking met die Veediefstal Forum 'n regte veediefstal...

Internasionale landelike misdaad konferensie aangebied

Die eerste internasionale landelike misdaad-konferensie word op 27 September 2017 by die Royal Elephant Lodge en Konferensiesentrum in Centurion deur Unisa (Skool vir Kriminele Reg) en georganiseerde landbou (Agri SA, TLU-SA, RPO en AFASA) aangebied. Die tema van die...

Melanie Theron (ORLU Amptenaar) – 15 Jaar Diens

Oranjerivier Landbou-unie was bevoorreg om op 3 Julie 2017 saam met Melanie Theron, Kantoor Administrateur, 15 jaar van getroue en lojale diens te vier. Melanie het diens aanvaar op 01 Julie 2002 by ORLU en volgens haar was sy nog nooit spyt nie. As Bestuurder by ORLU...

Angus bull sold for a record R140 000 Farmer's Weekly - Siyanda Sishuba

Mequatling Smokin’ Jo (WB 15 306), a Black Angus bull, was sold for R140 000, a new SA record for the breed, at the recent Mequatling Red and Black Angus 50th production auction in Clocolan in the Free State. The previous record – R130 000 – was set by Mequatling...

Beef and Mutton Monthly Report July 2017 Pieter Cornelius

The monthly report concerning beef and mutton has recently been released. This report discusses the product information for March with regards to beef, as well as the long-term trends in beef prices. The long-term trends in sheep slaughter is also discussed, as well...

Africa: Land of milk and beef? Bizcommunity - Wyatt Bechtel

Investing in Africa's beef and dairy industries could be a boom for global agriculture, but it does come with some baggage, according to AgWeb. During Alltech’s 30th Annual International Symposium in Lexington, Ky., a presentation was given about the potential of...

Risk protection for SA sheep farmers Joseph Booysen

South African sheep farmers are set to reap benefits of risk protection against prices volatility after the JSE last week launched the lamb carcass futures contract on its Commodity Derivatives Market. The JSE said the move would allow farmers and abattoirs to protect...

Verklaring van strategiese voorneme gepubliseer

Die Rooivleisbedryfsdag-werksgroep het ‘n verklaring van strategiese voorneme op sy webbladsy gepubliseer. Die werkgroep bevestig sy benadering as ‘n ideaal-soekende konsensie uitspraak van gesamentlike belang in ‘n omgewing van piek organisasies. Sy benadering bly...

Die vleisveiligheids-wet en sterte

In terme van die Vleisveiligheidswet, 2000 (Wet 40 van 2000) is die Wet baie voorskriftelik dat die stert nie deel vorm van die afval nie en vir dié rede moet die sterte aan die karkasse bly.  Sterte word dus as sulks nie gespesifiseer en geklassifiseer onder die Wet...

Wetenskaplike assessering van predasie onderneem

Die Nelson Mandela Metropool Universiteit onderneem deur die Sentrum vir Afrika Bewaringsekologie ‘n wetenskaplike assessering van veepredasie in Suid-Afrika (PredSA). Dit word gedoen in vennootskap met die Departement van Omgewingsake; die Departement van Landbou,...

Skaapvleispryse bly hoog

Internasionaal hou die lae skaapvleisvoorrade en voortgesette lae voorrade markpryse hoog, volgens ABSA Agri Trends. Plaaslik is die vooruitsigte vir lam- en skaapvleis positief as gevolg van die hoë vleispryse en lae voerpryse wat die bedryf ondersteun. Die goeie...

Perspektief Heinz H. Meissner

Het ons vordering gemaak met koeidoeltreffendheid in beesvleis-produksiestelsels? Die meeste van die kostes in koei-kalfproduksiestelsels het te make met koei-onderhoud en die produksiebehoeftes van dragtigheid en laktasie, en omdat die kalfgewig die hoofuitset is, is...

Min voorrade ondersteun beesvleispryse

Internasionaal bied die verlaagde voorrade van Australiese en Nieu-Seelandse beesvleis ondersteuning aan pryse, volgens ABSA Agri Trends. Plaaslik lei laer voerpryse en die feit dat daar minder vee beskikbaar is daartoe dat pryse styg. Beesvleispryse is hoog weens...

Baie insek- en bosluisoordraagbare siektes aangemeld

Insek- en bosluisoordraagbare siekte was in oorvloed gedurende Maart, volgens die maandelikse verslag oor dieresiekteneigings soos informeel gerapporteer deur die Herkouer Veterinêre Vereniging van Suid-Afrika (RuVASA). Die volgende insek-oordraagbare siektes is...

Moenie blinde aankope doen nie

As aankope by veilings gemaak word, is daar dikwels verwagtinge dat dit diereverbetering tot gevolg sal hê. Geen boer wat sy sout werd is sal willens en wetens ‘n siek of besmette dier aankoop nie. Daar is egter ‘n groep siektes wat in skynbaar normale diere kan skuil...