+ 27 (0)53 832 9595 | +27 (0)82 604 1320 rpo@agrink.co.za

Die RPO het in sy kommentaar op die konsep Veevoerwet sy standpunt gestel dat slegs persone wat voer op plase vir verkoopsdoeleindes vervaardig, vir ‘n lisensie aansoek behoort te doen.

Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye sal na verwagting binnekort ‘n aangepaste Veevoerwet van krag maak om te verseker dat daar beter beheer oor die gehalte van veevoer is wat vir vleisproduserende diere gegee word.

Share This