+ 27 (0)53 832 9595 | +27 (0)82 604 1320 rpo@agrink.co.za

‘n Konsulterende diere-identifikasie-, rekordhouding en naspeurbaarheid werkswinkel is onlangs in Pretoria gehou.

Volgens verteenwoordigers van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye kan die verskillende landboubedrywe nie aanspraak maak op naspeurbaarheid van produkte nie. Die diere-identifikasie- en naspeurbaarheid wat wel bestaan, is gefragmenteer. ‘n Privaat-openbare vennootskap in dié verband sal die ideaal wees. Die eerste stap sal wees om ‘n beleid oor diere-identifikasie-, rekordhouding en naspeurbaarheid te ontwikkel.

Share This