Die volhoubaarheid van die rooivleisbedryf in Suid-Afrika word bedreig as die regte ondersteuning met dieregesondheid op die plaas nie bewerkstellig word nie. “Benewens wisselvallige marktoestande en die belangrikheid van bestendige markkanale, is dieregesondheid een...