+ 27 (0)53 832 9595 | +27 (0)82 604 1320 rpo@agrink.co.za

Die ekonomiese impak van veediefstal in Suid-Afrika

Die ekonomiese impak van veediefstal moet met sorg bestudeer word omdat die waarde van die gesteelde vee op verskillende maniere verreken kan word. Dit is soms onduidelik of dieselfde prys per kop oor die tydperk in sulke berekeninge gebruik is en of dit volgens die...

Help om veediefstal te bekamp AgriOrbit

Die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum versoek dat alle rolspelers in die rooivleisbedryf dringend ’n aktiewe rol begin speel om veediefstal te bekamp en die algemene publiek word versoek om veeboere by te staan in die stryd teen veediefstal. Die nasionale...