Hou u daarvan om met diere te werk? Skryf nou in vir ‘n Nasionale Diploma in Diereproduksie aangebied deur Peritum Agri Instituut. Kwalifikasienommer – 49011, NQF5, 249 Krediete.Die diploma word oor 24 maande in 13 studieskole aangebied.Vereis slegs graad...