+ 27 53 832 9595 | +27 76 424 2791 rpo@agrink.co.za

Uitbreking van Miltsiekte Deur Maryna Brits - via www.rpo.co.za

Alle veeboere word versoek om hul beeste, skape en bokke dringend teen miltsiekte in te ent. Miltsiekte kom ook voor by wild en derhalwe mag wildsvleis wat besmet is met miltsiekte, onder geen omstandighede geëet word nie. Boere moet ook uiters versigtig wees wanneer...