Alle belanghebbendes in die landbousektor moet saamwerk om die vlak van misdaad wat landelike gemeenskappe ervaar teen te werk, veral in die feesseisoen. ’n Groep belanghebbendes het in Pretoria byeengekom om idees uit te ruil oor hoe om landelike veiligheid te...