+ 27 (0)53 832 9595 | +27 (0)82 604 1320 rpo@agrink.co.za

Bosluisbyte en Kongo Koors

WAT IS ‘N BOSLUIS? ‘n Bosluis is ‘n agtpotige dier wat hoofsaaklik in twee groepe verdeel kan word, naamlik harde- en sagte bosluise. Bosluise het bloedmaaltye nodig vir oorlewing en sal bykans enige dier, insluitende mense, se bloed suig. Die bosluis wag op lae bosse...