Agri SA neem kennis van die verklaring van die ANC dat 139 plase vir onteiening sonder vergoeding geteiken gaan word. Die ANC het vantevore te kenne gegee dat hulle die grense van artikel 25 met betrekking tot die betaling van vergoeding in die howe wil toets. “Agri...