Die RPO het kennis geneem van die uitbreking van bek-en-klouseer in die Potchefstroom omgewing van die Noordwes Provinsie. “Die uitbreking is ver verwyder van die tradisionele bek-en-klouseer endemiese gebiede en kan ‘n drastiese impak op die lewendehawe bedryf...
Uitbreking van Bek-en-Klouseer in Kwazulu-Natal verdere terugslag vir rooivleisbedryf. Kliek HIER vir meer inligting oor die Uitbreking van Bek-en-Klouseer in...