

Wie is ons
Rooivleisprodusente Organisasie Noord-Kaap beskerm en bevorder die belange van kommersiële rooivleisprodusente in die waardeketting van die vleisbedryf in die Noord-Kaap. RPO NK as kollektieweonderhandeling organisasie verbeter die ekonomiese welsyn van sy lede.
Ons is baie LIEF vir Rooi Vleis
NUUS
Nuusvrystelling – Red Meat and Livestock Primary Cluster About Foot & Mouth Disease
Kliek HIER en sien die nuusvrystelling oor Bek en Klouseer soos uitgereik deur die Red Meat and Livestock Primary Cluster.
Bek-en-Klouseer in die Noordwes Provinsie
Die RPO het kennis geneem van die uitbreking van bek-en-klouseer in die Potchefstroom omgewing van die Noordwes Provinsie. "Die uitbreking is ver verwyder van die tradisionele bek-en-klouseer endemiese gebiede en kan ‘n drastiese impak op die lewendehawe bedryf hê...
SA Breweries looks to cow dung to power beer production amid load shedding Business Insider SA
South African Breweries (SAB) will start buying electricity from a waste-to-energy company that gets its power from the manure of more than 7,000 cows. SAB wants to draw 100% of its electricity from renewable sources by 2025. This target, set by holding company...

Klik op die skakel om die nuutste Rooivleis Tydskrif af te laai –
Rooivleis Tydskrif
Rooivleis Tydskrif
Klik op die skakel om die nuutste AMT Lewendehawe Verslag te laai –
AMT Lewendehawe Verslag
AMT Lewendehawe Verslag
Klik op die skakel om die nuutste ABSA Agri Trends af te laai –
ABSA Agri Trends – Veeverslag
ABSA Agri Trends – Veeverslag