+ 27 (0)53 832 9595 | +27 (0)82 604 1320 rpo@agrink.co.za

Die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, Senzeni Zokwana, het onlangs ’n diensleweringsprogram in Pretoria aangebied.

Buiten die minister se voorlegging, het Mooketsi Ramasodi, waarnemende adjunk-direkteur van die departement, Tshokolo Nchocho van die Landbank, Agri SA, die African Farmer’s Association of South Africa (Afasa), TLU SA, die National African Farmers’ Union (Nafu) en Gerhard Schutte, uitvoerende hoof van die nasionale RPO, ook voorleggings gemaak.

Schutte het die department bedank vir die samewerking en ondersteuning aan die rooivleisbedryf met die Nasionale Dieregesondheidsforum, die veterinêre strategie, die bek-en-klouseervrye sone, en die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum.

Agri Noord Kaap

Share This