+ 27 (0)53 832 9595 | +27 (0)82 604 1320 rpo@agrink.co.za

Hou u daarvan om met diere te werk? Skryf nou in vir ‘n Nasionale Diploma in Diereproduksie aangebied deur Peritum Agri Instituut.

Kwalifikasienommer – 49011, NQF5, 249 Krediete.
Die diploma word oor 24 maande in 13 studieskole aangebied.
Vereis slegs graad 12 vir toelating.
Prakties georiënteerd.
Geen geskrewe eksamens nie.
Begin op 10/02/2020

Die kwalifikasie –

  • vorm die basis vir leerders om hul leer uit te brei na meer gespesialiseerde diereproduksie en -bestuur, en
  • Bied die basis van die vestiging van volhoubare boerderybedrywighede deur die insluiting van ‘n wye spektrum van bevoegdhede

Om aansoek te doen kontak Corine Steyn van die Nasionale Rooivleisprodusente-Organisasie by kontaknommer +27 12 349 1102 gedurende kantoorure of stuur ‘n e-pos aan mailto:corine@rpo.co.za.

Share This