+ 27 53 832 9595 | +27 82 604 1320 rpo@agrink.co.za

Nuusvrystelling – Vervoer van lewende hawe per skip RMIF

Die Rooivleisbedryfsforum ondersteun die handel van lewendehawe en vervoer per skip indien dit eties en sonder enige dieremishandeling gedoen word. Plaaslike wetgewing sowel as die beginsels en riglyne soos uiteengesit deur die Wêreldorganisasie vir Dieregesondheid,...

Nasionale Diploma in Diereproduksie Deur Peritum Agri Instituut

Hou u daarvan om met diere te werk? Skryf nou in vir ‘n Nasionale Diploma in Diereproduksie aangebied deur Peritum Agri Instituut. Kwalifikasienommer – 49011, NQF5, 249 Krediete.Die diploma word oor 24 maande in 13 studieskole aangebied.Vereis slegs graad...