+ 27 53 832 9595 | +27 76 424 2791 rpo@agrink.co.za

Bek-en-Klouseer in die Noordwes Provinsie

Die RPO het kennis geneem van die uitbreking van bek-en-klouseer in die Potchefstroom omgewing van die Noordwes Provinsie. “Die uitbreking is ver verwyder van die tradisionele bek-en-klouseer endemiese gebiede en kan ‘n drastiese impak op die lewendehawe bedryf...

Die sprinkane is hier! Agri Noord-Kaap

Die sprinkaanswerms is hierdie jaar ongelooflik groot en ons het befondsing nodig om die pes te bekamp. Kliek HIER vir die artikel, video en klankgreep deur Nicol Jansen, President van Agri...